Charles Erasmus
Trustee
Oorsigtelike CV
Charles het in 1970 ’n BSc-graad aan die Universiteit van Pretoria behaal en het in 1982 as aktuaris gekwalifiseer.
Hy het in 2006 as Groep- Uitvoerende Direkteur verantwoordelik vir Absa Finansiële Dienste by Absa Groep afgetree. Tans dien hy as nie-uitvoerende direkteur op ’n aantal direksies, terwyl hy ook ’n trustee van ’n aantal aftreefondse en ander trusts is. Hy is getroud met Tosca en woon in Pretoria.