CEC-Colin Hertzog

Ds Colin Hertzog

Trustee

Oorsigtelike CV

Colin verwerf tussen 1989 en 1997 onder meer ’n BA- (BD) en ’n Mdiv-graad in teologie aan die Universiteit van Pretoria.

Hy is sedert 1994 predikant in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en begin sy bediening in ’n gemeente in Harare, Zimbabwe waar hy vanaf 1994 tot 1999 predikant was. Hy bedien in hierdie tyd gedeeltes van Zimbabwe en Zambië. Colin is sedert 2000 verbonde aan die gemeente Middelburg-Noord. Hy is ook ’n lid van verskeie kommissies en rade van die Hervormde Kerk. Hy is sedert 2009 ’n trustee van die Dagbreek Trust. Hy is getroud met drie kinders.