Aardklop

Aardklop Nasionale Kunstefees is een van Suid-Afrika se grootste en gewildste kunstefeeste. Die fees word sedert 1998 in Potchesftroom aangebied en verwelkom jaarliks duisende feesgangers, kunstenaars en stalletjiehouers vir ‘n weeklange kuns-ervaring soos min.